Vigne Cottage
Vigne Cottage | Robertson Self Catering Accommodation
OverviewRooms/RatesArea/MapReviews (27)
Vigne Cottage is situated on the Bon Courage Wine Estate, only 8 km outside of Robertson on the R317. The accommodation is ideally suited for guests travelling on the famed Wine Route, or for those just looking for a peaceful break away.
The house comprises 3 bedrooms and can accommodate up to 6 persons at a time. The main and second bedroom each has a king-size bed which can also be converted into 2 singles, and the third bedroom is fitted with a double bed. There is a bathroom with a shower, toilet and basin. All linen, bedding and towels are provided for guests’ convenience.
There is a fully equipped kitchen with an oven and stove, a microwave, fridge and dishwasher. The open-plan living area and lounge hold comfortable seating and a TV with DStv.
The house boasts indoor and outdoor braai facilities and wood for the first fire is supplied.
Vigne Cottage is surrounded by vineyards and is walking distance from the river. There is also a large lawn for children to play.
The cottage is located in short driving distance of numerous restaurants and wine farms.
The house comprises 3 bedrooms and can accommodate up to 6 persons at a time. The main and second bedroom each has a king-size bed which can also be converted into 2 singles, and the third bedroom is fitted with a double bed. There is a bathroom with a shower, toilet and basin. All linen, bedding and towels are provided for guests’ convenience.
There is a fully equipped kitchen with an oven and stove, a microwave, fridge and dishwasher. The open-plan living area and lounge hold comfortable seating and a TV with DStv.
The house boasts indoor and outdoor braai facilities and wood for the first fire is supplied.
Vigne Cottage is surrounded by vineyards and is walking distance from the river. There is also a large lawn for children to play.
The cottage is located in short driving distance of numerous restaurants and wine farms.
Local area description
Dit was ‘n heerlike naweek. Ons was 5 volwassenes en het twee nagte daar geslaap. Huis het ‘n gesellige ruim uitleg en baie smaakvol afgerond. Enkelbadkamer wat die kamers gedeel het was geen probleem aangesien dit ‘n lekker ruim badkamer is wat gerieflik ingerig is. Lekker geslaap, lekker gebly, lekker geëet aan die gratis plaasbrood, lekker wyn gedrink.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Once again I would like to thank you for your hospitality in allowing us to use your space. We as a family enjoyed every minute while staying there and the view from the kitchen is to die for. We have visited Viljoensdrift and Bon Courage a few times and didn’t even know of the gem you had hidden in the vineyards. The place was well equipped with everything that is needed for the stay. Be sure that we will be back.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
This is a wonderful cottage for a relaxing break away! Amazing indoor braai area. The owner was more than accommodating to ensure that our stay was perfect. Complimentary wine, wood etc. was a great surprise. Two small suggestions would be to have block out blinds on the bedroom windows, very bright at night with the outside lights on and an extractor fan in the shower will ease the steam build-up. All-in-all, our family stay was perfect. Thank you Naldine for everything. Service excellence. Wow!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sal aanbeveel. Pragtig, netjies en ongelooflike mooi omgewing. Lekker om vuur gekuier.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Het ‘n baie lekker tyd gehad, perfek geleë. Goeie wyn en was goeie hulp deur Vigne Cottage-personeel aangebied. Wil dit ‘n jaarlikse instelling maak.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het heerlik gekuier by Vigne Cottage. Die huis was baie skoon, gerieflik en smaakvol ingerig. Al die ekstras soos hout, tuisgebakte broodjie, wyn ens. het ons regtig spesiaal laat voel. Dit het ‘n baie rustige atmosfeer en het ten alle tye veilig gevoel. Die rivier is ook naby vir bass vang of swem. Dit is beslis een van ons gunstelinge!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Van die 2 bottels wyn en tuisgebakte broodjie tot die pragtige huisie, spreek alles net van goeie smaak en fantastiese diens. Skottelgoedwasser, daar is tot haardroërs in elke kamer. Die lugreëling het ons met ‘n heerlike koel huis verwelkom na die versengende hitte buite – ‘n sprekende voorbeeld van bedagsaamheid van die gasvrou. Ons kom definitief weer!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het heerlik gebly, die huis is perfek toegerus met alles wat mens kan nodig hê. Selfs wyn en hout!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
We loved Vigne cottage. It was beautifully appointed, with very comfortable beds, everything you could want in the kitchen, spotlessly clean. We were blown away by the lovely welcoming touches, a freshly baked and delicious loaf of bread, two bottles of excellent estate wine and a 20% discount on the Bon Courage estate wines, which we took advantage of. The cottage had a lovely enclosed wind free braai area, with vine logs provided, which lasted us easily for two braai’s. There was excellent communication from the owner throughout our stay. And we loved the green lawns and beautiful views of the vineyards and surrounding mountains. We went for a nice walk through the vineyards down to the river, and visited lots of local wine estates, which are very close by.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Netjies en skoon, baie gerieflike kamers met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Die vars brood en landgoedwyn was heerlike verrassing!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Neldine is ‘n puik gasvrou wat ons met ekstras bederf het. Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Plek baie netjies, mense is vriendelik, huis is ingerig met als waar aan jy kan dink. Ek sal enige tyd weer by hul bespreek, dit was baie lekker. Die kinders het die grasperk só geniet en hulleself moeg gespeel. In my oë kry jy baie meer as waarvoor jy betaal.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die diens was uitstekend baie dankie Neldine!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het baie lekker gebly. Die cottage is toegerus met alles wat mens nodig het. Neldine het ons baie welkom laat voel en ons sal vir seker weer ‘n volgende keer gaan. Dit is ook baie sentraal geleë – naby aan al die lekker wynplase en nie ver uit die dorp self nie. Puik, skoon en baie netjies!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Wat ‘n ongelooflike juweel om in te bly. Die eienaars het aan absoluut alles gedink en nog meer.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Everything was perfect. We loved our stay and the time away from the kids. The chickens woke us up a bit earlier than expected, but by day two we had adjusted to it. Our hosts were away for the weekend, but stayed in constant contact to check that everything was okay. Thank you for opening your place for others to experience.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Neldine was baie vriendelik en behulpsaam. Vigne Cottage was volledig en stylvol toegerus en die braai/kuier vertrek was heerlik gesellig so op ‘n wintersaand.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Een van die beste blyplekke in die gebied. Die hele ervaring vanaf inklok tot met ons vertrek was wonderlik. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer. Die enigste aanbeveling sal vir eksta toilet wees.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Een badkamer net probleem, aparte toilet sal baie help.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Daar was alles in die huis wat jy kon nodig kry. Huis is pragtig ingerig en ons het ‘n heerlike tuisgebakte brood en heerlike wyn met ons aankoms gekry. Mooi grasperk waar kinders kan veilig speel. Sal dit definitief aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons was so vriendelik ontvang met ‘n huis wat soveel gasvryheid bied. Alles was perfek. Die huis bied alles en nog meer. Die kinders was in ekstase oor die groot grasperk waarop daar ure gespeel was. En vir die wat wonder, daar is definitief vis in die dam en so ook die rivier. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Roete 62 soos in ‘n tydskrif.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Wonderlike naweek, hulle sien my weer!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Vigne Cottage is een juweel van ‘n plek, sowaar “‘n ware huis weg van die huis af”, dit het al ons blokkies getiek en meer. Vigne Cottage is baie smaakvol gedekor en alles is so ongelooflik netjies en skoon – ons het niks gekort nie. Die skottelgoedwasser was ‘n verrassing en een groot plus in ons oë. Die eienares, Neldine Bruwer se baie vriendelike diens, aanwysing en bederfies het vir ons sommer baie tuis laat voel. Ons het ontsettend baie lekker gekuier en plaas Vigne Cottage baie hoog op ‘n “moet beleef” lysie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Alles was baie skoon en gerieflik. Ons het dit regtig baie geniet en sal weer daar wil bly as ons akkommodasie benodig in die area.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
This is a lovely and cosy 3-bedroom house which I would recommend any and every day. The owners go the extra mile to make your stay comfortable and the house is ideally located. It is close to: Mountain Bike Trails, hiking trails, wine pairings/tastings, restaurants with amazing food. Do yourself a favour and rent this cottage for a breakaway in a beautiful nature setting.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Vigne Cottage het ons baie verbaas, dit is lekker groot en die dekor is uit die boonste rakke! Die linne en handdoeke wat verskaf word is baie goeie gehalte. Goeie bestemming vir die winter met die lekker braaikamer en selfs ‘n verwarmer in elke kamer. Sal beslis weer besoek!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
SummaryActivities OnsiteFacilitiesLanguages SpokenPayments Accepted OnsiteConferencing FacilitiesActivities Nearby
- Braai Area
- Free Wifi
- Fishing
- Wine Tasting
- Cycling
- Braai Area
- Kitchen Facilities
- No Smoking Indoors
- Restaurant On Premises
- Satellite TV
- Self Catering
- Wine Cellar
- Free Wifi
- WiFi
- Afrikaans
- English
- Cash
- Electronic Bank Transfer
- Air Conditioned
- Fishing
- Wine Tasting
- Mountain Biking