Orchard Cottage
Orchard Cottage | Breede River Valley Self Catering Accommodation
OverviewSpecialsRooms/RatesArea/MapReviews (36)
Orchard Cottage is a beautiful vintage self-catering cottage situated in an apricot orchard in the town of McGregor, in the beautiful Breede River Valley of the Western Cape. The cottage can accommodate up to four adult guests and has two bedrooms, two bathrooms, a living room, and a kitchen.
The kitchen is fully equipped for self-catering (includes a microwave, stove, kettle, toaster and full size fridge-freezer). The lounge has a romantic fireplace, a flat screen TV with DSTv and a DVD player.
The main bedroom has a queen-size bed and the second bedroom has twin single beds. Both rooms have duck down duvets and percale linen. The first bathroom has a bath, toilet and basin, and the second bathroom has a shower, toilet and basin.
The gardens has a barbecue facilities for relaxed entertaining and children play area with a swing and sand pit.
The cottage is situated at the edge of town and has beautiful views of the mountains and nature reserve. You will have secure private parking in a cul-de-sac at the end of a private road.
The kitchen is fully equipped for self-catering (includes a microwave, stove, kettle, toaster and full size fridge-freezer). The lounge has a romantic fireplace, a flat screen TV with DSTv and a DVD player.
The main bedroom has a queen-size bed and the second bedroom has twin single beds. Both rooms have duck down duvets and percale linen. The first bathroom has a bath, toilet and basin, and the second bathroom has a shower, toilet and basin.
The gardens has a barbecue facilities for relaxed entertaining and children play area with a swing and sand pit.
The cottage is situated at the edge of town and has beautiful views of the mountains and nature reserve. You will have secure private parking in a cul-de-sac at the end of a private road.
Midweek Special
Get 10% off
Get 10% off for any stay that doesn’t include a Friday or Saturday night (minimum 2 night stay). Valid from 19 Feb 2018 until 29 Nov 2018.
Orchard Cottage
- Configuration :
- Bed :
- Priced From : R850 per unit
- Capacity : 4
The kitchen is fully equipped for self-catering. The lounge has a romantic fireplace, a flat screen TV with DSTV and a DVD player. The main bedroom has a queen-size bed and the other room, twin beds. The first bathroom has a bath and the second a shower.
Local area description
Spotlessly clean and equipped with everything our family needed for a week’s holiday. The full DSTV package was an added bonus.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het lekker gebly en lekker geslaap in ‘n skoon, warm omgewing.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het dit so geniet, ons wil gaan aftree in McGregor. Die huisie is pragtig en baie goed toegerus. Ons gaan definitief weer in Orchard Cottage bly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Pragtig, goed versorgde kothuis met mooi tuin. Baie oulik toegerus met als wat mens kan nodig kry. Mens kan maklik ‘n week daar bly! Dis baie naby Robertson waar daar meer is om te doen as waarvoor daar tyd is! Ideale wegbreek plek!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die kommunikasie, verwelkoming, omgewing, die stilte was uitstekend. Die cottage is pragtig, skoon en spesiaal, alles wat jy nodig het, was daar. Ons het ‘n fantastiese tyd gehad. Baie dankie!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Hierdie was my eerste bespreking op LekkeSlaap, en alles het so vlot verloop dat ek dit weer sal doen. Die besprekingsproses was maklik, en die inligting wat ons direk van die eienaar, Petro, ontvang het, was nuttig. Die huisie het al ons verwagtinge oortref. Skoon en netjies, met alles wat mens nodig het vir selfsorg. Op ‘n stadium het my ma ‘n skêr nodig gehad en opgemerk dat dit die enigste ding is wat kort. 2 minute later kry sy een wat hang onder ‘n vatlappie! Ons het so tuis gevoel dat ons traag was om te moes teruggaan huis toe.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
I will recommend the place to anyone who need piece an quiet.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Werklik ongelooflike aandag geskenk aan die kleinste detail – blitz, beskuit, elektriese komberse, muurproppe van alle soorte. Dis werklik ‘n baie spesiale plekkie. 10 uit 10 aan die eienaars. Op ‘n koue aand, sou ‘n mat voor die kaggel lekker wees, maar ek begryp ook dat dit maklik deur ‘n kooltjie uit die vuur beskadig kon word. Die twee badkamers vir 2 kamers is ook ‘n definitiewe pluspunt.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het vir 3 aande in die kothuis gebly, wat lank genoeg was. Die eienaar se kommunikasie was baie goed gewees. Ons het egter al die instruksies gevolg soos per e-pos, maar nooit iets gehoor van die dame wat ons moes ontvang het nie. Gelukkig was die kothuis se sleutel in die posbus. Die beddegoed en handdoeke was skoon en netjies. Die kombuis egter glad nie. Al die borde en bakkies wat ons uitgehaal het was vetterig en vuil. Die huisie kan ook regtig doen met bietjie meer waaiers veral in die somer. Ons het gelukkig ‘n klein waaier in die een kamer gevind.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons as familie het dit baie geniet en die cottage was silwerskoon met alles wat jy nodig het. Gelukkig vir ons was daar nog ryp appelkose aan die bome.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Eienaar en opsigter baie vriendelik, met volledige inligting vooraf. Huisie was skoon en netjies, rose in tuin pragtig! Iets wat nogal gepla het tydens ons 3 nagte verblyf, was die bure se honde wat baie geblaf het, ook vroeg in die oggend reg voor ons kamervensters. Verder was daar ‘n rondloperkat wat heeltyd in die huis gekom het, en op die beddens gelê het. ‘n Aspek wat toekomstige kliënte in ag moet neem, is dat daar beperkte pakplek beskikbaar is, weens eienaar se persoonlike besittings wat in die huisie gehou word. Die omgewing is mooi, maar daar is baie geraas vanaf aangrensende buurt, veral saans vroeg. Dit plaas demper op buite kuier.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Lieflike Karootuin met ‘n braai in die middel vir laatnag kuiers onder die sterre. Wonderlik, stil en rustig. My nuwe gunsteling plek om te bly in McGregor.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Alles was perfek en mooi skoon.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die huisie is baie goed toegerus en alles was skoon en netjies. Dit het ‘n baie gesellige atmosfeer en klein ekstras bewys dat die eienaars regtig gasvry is. Uit-en-uit die moeite werd! Ongelukkig het ‘n buurhuis se mense tot laataand lawaai, maar ons het dit seker maar ongelukkig getref. Ek beveel die huisie met groot vrymoedigheid aan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Hierdie verblyf is aanbeveel deur familie en ons was baie beïndruk met die plek. Orchard Cottage is ongelooflike goeie waarde vir geld en ons sal enige dag weer hier kom bly. Die huis kan maklik 4 mense akkomodeer en het 2 lieflike badkamers. Die buite braai is baie gesellig en die tuin pragtig. Die omgewing het hope goed om jou mee besig te hou en die dorpie het lekker koffie winkels en restaurante. Ek sal Orchard Cottage hoog aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek het regtig baie lekker hier gebly – dis asof daar ‘n vrede en rustigheid in en om die plekkie is. ‘n Dag of 3 hier gee mens lekker kans om die prentjiemooi omgewing te verken en met goeie herinneringe weg te ry – tot ‘n volgende keer!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Beautifully equipped and comfortable.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Aangenaam verras met die geriewe en netheid van die huisie. Ons het baie lekker gebly!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Heerlike huisie met alles wat jy nodig het. Netjies afgerond binne en buite met ‘n swembadjie vir die warm dae. Baie goeie waarde vir jou geld! Alles wat jy benodig om selfversorgend te wees!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Oulike klein lapa vir braai-doeleindes. Lieflike tuin. Die swembadjie het ook handig te pas gekom in die McGregor-hitte! Baie dankie, ons sal graag weer wil bespreek in die toekoms!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Elke jaar met Vrouenaweek breek my jarelange vriendin en ek weg vir ‘n “girls”-naweek! Hierdie jaar was McGregor ons keuse. Dit was 100% die moeite werd! Orchard Cottage is knus, netjies, goed ingerig en pragtig geleë. Ons het Petro Coreejes Brink persoonlik ontmoet en sommer lekker gesels. Sy is duidelik baie trots en lief vir haar plekkie tussen die vrugteboorde! Ons sal Orchard Cottage met ‘n oop gemoed aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Een nag in Mcgregor is nie genoeg nie. Orchard Cottage was meer as wat ons verwag het. So rustig, gesellig en selfs met kragonderbreking ‘n heerlike ervaring.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die kothuis was baie goed toegerus, die beste wat ek nog gesien het, speletjies, DVD’s en koffiemasjien! Baie netjies en rustige plek.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Hierdie kothuis en McGregor as ‘n bestemming word sterk aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie dankie Petro vir ‘n plek soos Orchard Cottage. Dit was so lekker, ontspanne, rustig en karaktervol.
Dankie ook vir die ekstra geskenkies op die bed. Die linne was kraakvars en alles wat binne die huisie is, is met n oog wat detail ken, geplaas. Ons is weer terug.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die huisie Orchard Cottage was baie netjies en skoon en goed ingerig.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Aangenaam verras deur alles wat die plek en die area jou bied.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit is ‘n lekker ou huisie vir oorslaap. Ons het die braaigeriewe baie geniet en die kinders het lekker fietsgery terwyl ons rustig verkeer het.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Orchard Kothuis het ons wildste verwagtinge oortref. Dit is die perfekte plekkie om weg te breek van die stadslewe se gejaag. Ons kon nie glo hoe goed toegerus die kothuis was vir ‘n selfsorgeenheid nie. Alles waarvoor jy kan vra en nog meer, is daar. Ons het baie spesiaal gevoel met al die klein ekstras. Orchard kothuis sal ons weer sien … en weer … en weer!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die huise was baie skoon en goed ingerig. Hulle het voorsien in al ons behoeftes. Ons was baie beïndruk met McGregor en die omgewing.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit is ‘n wonderlike plekkie, baie afgesonderd en rustig. Dit was net wat ons nodig gehad het en een van die min plekke waar jy jou troeteldier kan saamneem. Fantastiese diens en ons sal definitief weer soontoe wil gaan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Orchard kothuis is baie skoon, netjies en smaakvol ingerig.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Mcgregor is ‘n asemrowende dorp, met genoeg restaurante en interessante winkels. Die Orchard Kothuis is geleë in ‘n boord vrugtebome, met pragtige tuine en niks wat ‘n mens pla nie. Die linne is skoon en duursaam. Daar is als wat mens nodig het vir ‘n selfsorg-eenheid. Wanneer dit reën is die kothuis bietjie klein vir ‘n gesin met kinders, maar vir tot vier volwassenes is dit aanvaarbaar.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons verblyf by Orchard Vottage was so lekker. Dis huis is skoon en netjies en alles wat jy moontlik kan benodig is beskikbaar. Die omgewing is heerlik rustig en veilig. Ons sal dit vir enigiemand aanbeveel wat wil wegkom uit die gewemel van die stad.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Beautiful cottage with all the necessary requirements and more. Could not have asked for more … we had a wonderful stay.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Uitmuntend
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
SummaryActivities OnsiteFacilitiesLanguages SpokenPayments Accepted OnsiteActivities NearbyParking Facilities
- Braai Area
- Secure Parking
- Bird Watching
- Braai Area
- Kitchen Facilities
- No Smoking Indoors
- Malaria Free
- Satellite TV
- Self Catering
- Afrikaans
- English
- Cash
- Electronic Bank Transfer
- Horse Riding
- Fishing
- Bird Watching
- Wine Tasting
- Cycling
- Guided Walk
- Mountain Biking
- Secure Parking
- Off Street Parking